KAASSKONS IN JOU SNACKWICH
- The Rainbow Team
- Jul 24, 2015
- 1 min read

4 eetlepels Olie
1 Eier
¾ koppie Melk
1 koppie meel
2 Teelepels bakpoeier
1 ½ koppie Geraseperde Kaas
METODE:
Meng alles saam en Dan maak jy dit in die “snackwich” gaar!
N.S.jy kan gerasperde UI in gooi..*...*.Macon gebraai en ek het dit laat afkoel en gerooster op die kole saam met my braai heerlik..die manne was mal daaroor
Comments