top of page

Koolpakkies

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 24, 2015
  • 1 min read

Dié heerlike en goedkoop gereg sal gou van niekooleters koolliefhebbers maak.

Genoeg vir 6-8 mense

Bereiding: 20 minute

Gaarmaaktyd: 1 uur

2 uie, gekap olie

10-15 ml (2-3 t) geroosterde kerriepoeier

3 tamaties, ontvel en gekap

500 ml (2 k) gaar rys

sout en swartpeper na smaak

1 kopkool se grootste blare, harde wit dele uitgesny

1 kg rou wors, in groterige stukke gebreek

Voorverhit die oond tot 180 °C.

Braai die uie in ’n bietjie verhitte olie tot sag. Voeg die kerriepoeier by en meng deur.

Voeg die tamaties by en roerbraai tot sag. Roer die rys deur en geur met sout en peper.

Giet kookwater oor die blare om dit te versag.

Plaas in elke koolblaar ’n stukkie wors en skep van die rysvulsel bo-op.

Vou toe en pak in ’n oondvaste bak. Bedek. Moenie vloeistof byvoeg nie.

Bak sowat 1 uur of tot die wors gaar is.

Sit net so voor of saam met tamatieslaai of -smoor.

WENK

Skep die tamatiesmoor in die oondbak en plaas die koolpakkies bo-op. Bedek en bak tot gaar.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page