top of page

Maalvleiskerrie-roti

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 24, 2015
  • 1 min read

60 ml sonneblomolie

2 uie, fyngekap

2 kaneelstokkies

4 naeltjies

4 kardemomsade

1 takkie kerrieblare

1 kg ekstra maer bees‑

maalvleis

3 knoff elhuisies, fyngedruk

10 ml gerasperde vars

gemmer

1 vars rissie, ontpit en gekap

1 blik gekapte tamaties

10 ml elk fyn koljander en

komyn

10 ml kerriepoeier

2 aartappels, geskil en in

blokkies gesny

250 ml bevrore ertjies

50 ml gekapte vars

koljanderblare

roti’s of vetkoek om voor te sit

1

Verhit die olie in ’n kastrol.

Voeg die ui, heel speserye en kerrieblare by en braai

dit vir ’n paar minute tot geurig. Voeg die maalvleis by en braai dit bruin.

Gooi die knoffel, gemmer, rissie, tamatie en fyn speserye by.

Sit ’n styfpassende deksel op en laat dit vir 15 minute prut. Voeg die aartappel‑

blokkies by en laat dit vir nog 15 minute met die deksel op prut.

2

Voeg die ertjies en koljander by en kook dit vir vyf minute. Haal die heel

speserye uit. Geur dit en sit dit voor – toegerol in ’n roti of in ’n oopgesnyde

vetkoek geskep.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page