Mini Fritatas
- The Rainbow Team
- Jul 24, 2015
- 1 min read

4 x eiers, liggies geklits
¼ k kaas
Sout en peper
¼ k ander vulsel (i.e. rooi worsies, rosa tamaties, soet rissie, ham, gebraaide macon. sampioene, etc)
1. Oond aan op 180°C
2. Meng al die bestandele saam en gooi so ¾ vol in ‘n goed gespuite (met Cook & Spray) muffin pannetjie (die Fritatas rys nogal so moenie dit te vol maak nie)
3. Bak vir 20minute in die oond
ความคิดเห็น