top of page

ONTBYT JAFFEL

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 24, 2015
  • 1 min read

BESTADELE:

75 ml botter, gesmelt

400 g sampioene, fyngekap

1 groot ui, fyngekap

sout en varsgemaalde swartpeper

12 snye witbrood

12 skyfies kouevleis

6 eiers

METODE:

Verhit 25 ml van die botter in ‘n braaipan en braai die sampioene en uie tot sag en glansend. Geur met sout en swartpeper.

Smeer snye brood met botter

Smeer of spuit jou jaffel pan en laat hy solank warm word op die plaat.

Bak die eiers dat jou wit net geset is (nog redelik sag)

Pak dan 1 skyfie kouevleis op die brood, van die sampioenmengsel bo-op dan die eier dan weer 'n skyfie kouevleis ( kan ook gesnipper word indien verkies)

Maak die toe met die ander snytjie brood (botterkante na buite) en sit in jou jaffel pan. Sny oortollige brood wat uitsteek af.

Haal uit wanneer ligbruin aan beide kante

VARIASIE: Jy kan die sampioen mengsel uitlaat en kaas gebruik

 
 
 

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page