Soetrissie en Cheddar Muffin Tertjies
- The Rainbow Team
- Jul 24, 2015
- 1 min read

Jy het nodig:
2 k koekmeel,
1 el bakpoeier
knypie sout
fyn pietersielie
halwe groen halwe rooi gekapte soetrissie
2 k cheddar kaas gerasper
3 groot eiers
halwe koppie kookolie,
knypie cayenne pepper
so gemaak:
Sit oond op 180 gr
Smeer muffin pannetjie met botter
Meng alles in een groot mengbak saam
Skep in gesmeerde pannetjie,
Bak vir 20-25 min tot mooi bruin.
Comments