top of page

TAMATIE TOEBROODJIES (KEER DAT DIE PAP WORD)

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 24, 2015
  • 1 min read

Vir kosblikke en begrafnisbroodjies verwyder die pitte.

Dit keer dat die broodjeis nie pap word nie.

Sny die boonste deel van die tamatie af en skep die pitte uit en sny in dun skyfies.

Gebruik die moes (pitte) weer vir ander geregte.

Ek strooi die sout oor na ek botter gesmeer het en dan st ek die tamatie opn die sout keer dat brood pap raak!

Sit die tamatie tussen die blaar slaai en koue vleis nie op die brood nie dan sal die brood nie pap nie my vrou doen dit as sy vir my lunch inpak vir werk en dit werk want ek werk ondergrond en my brood word nie pap nie

Jy kan ook eers die sout direk op die brood strooi dan die margarine dan word die tamatie ook nie pap nie

Mariana van Zyl se wenk:

As jy d tamatie met pitte sny kan jy die skyfies op kombuis papier sit, sit nog n stuk bo-op en druk liggies en los tot al d vooebereidings v broodjie klaar is en sit dan die tamatie tussen blare en geniet.

 
 
 

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page