20 Mini Pizza op een Groote.
- The Rainbow Team
- Jul 27, 2015
- 1 min read

20 Mini Pizza op een Groote. Lekker.
Hoekom een pizza eet, koop net jou gunsteling pizza toppings Maak dit Mini en gooi dit oor die 20 klein pizza en dan plaas jy alles op die groote en daarsy, al jou pizzas in een. Lekker.
PIZZADEEG:
500 gr witbrooddeeg/koekmeel
1 pakkie gis
1tl sout
Italian spices en herbs
2 tl olyfolie
300/350ml lou water
Meng al die droe bestandele en voeg water by -Meng tot sagte deeg
Rol deeg in balvorm . Smeer die olie om die deeg, Sit in bak en maak toe met gladwrap om te rys. (dit moet omtrent dubbel die grootte rys)
Rol dun uit en gebruik
Comments