4 Lepel poeding
- The Rainbow Team
- Jul 27, 2015
- 1 min read

4 lepel poeding
4 eetl koekmeel
4 eelt botter
4 eetl suiker
4 eetl konfyt , enige geur
1 teel koeksoda
1 kop melk
Meng al die bestanddele baie goed saam. Giet in n oondvaste bak en bak 45 minute by 180 C. Dien op met vla of roomys.
Comments