top of page

BOERE SAMOESAS / Die Boere Manier.

  • Lekker-Resepte-Vir-Jagters-en-Boere
  • Jul 27, 2015
  • 1 min read

VULSEL:

1 groot ui, fyn gekap

25 ml Kookolie

250g gemaalde beesvleis

10ml matige kerriepoeier

5ml borrie

5ml. Sout

25ml Mielieblom

KORS:

500ml ongesifte koekmeelblom

10ml Bakpoeier

2ml Sout

100g botter of margarine, by kamertemperatuur

sowat 100ml koue water

METODE:

Braai die uie in ‘n swaarboomkastrol oor matige hitte in die kookolie tot sag. Voeg fir msslvlei by, roer dit met ‘n vruk los en braai dit tot gaar. Voeg die kerriepoeier, borrie en sout by en braai ‘n verdure 5 minute.

Maak die mielieblom met ‘n bietjie koue water tot ‘n pasta aan, roer dit by die vleismengsel en kook tot dik. Laat die vulsel afkoel.

Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter of magarien in die meelmengsel in.

Sny die water met ‘n slaplemmes in; gebuik net genoeg water om ‘n stywe deeg te vorm.

Rol die deeg dun uit op ‘n meelbestrooide deegplank. Druk sirkels, 9 cm in deursnee, met die deksel van ‘n vrugtefles uit.

Skep lepelsvol vulsel op elke sirkel.

Maak die rande van die deegsirkel met koue water klam. Vou die helfte van die deegsirkel oor die vulsel en druk die boonste rand styf op die onderste rand vas.

Braai die tertjies n warm, diep kookolie tot uitgerys en goudbruin. Dreineer hulle op kombuispapier.

 
 
 

Kommentare


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page