Maak jou eie BILTONG
- The Rainbow Team
- Jul 27, 2015
- 1 min read

Gebruik BEES of WILD silverside en Topside....Sny die vleis in so 2 cm dik skywe...Gooi nou die volgende speserye op...per Kg vleis (biltong) 18 Gr sout 2 Gr peper 4 Gr gebrande koljander 2 gr bruin suiker Gooin die vleis in n meng bak, en die smeer al die speserye in die vleis in...sprinkel bietjie Worchestersous oor...( Bly weg van ASYN af) Laat staan vir 12 ure in koeler, en meng weer deur laat staan wer 12 ure ...en hang op om droog te word..in goed gewentileeder vertrek of voor n waaier..
Commentaires