top of page

MELKTERT PANNEKOEK Eish Lekker is darm Lekker.

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 27, 2015
  • 1 min read

MELKTERT VULSEL:

5 e koekmeel

5 e mielieblom

1½ k suiker

6 eiers

8 k melk

1 kaneelstokkie

1 e vanieljegeursel

4 e botter

Metode:

Klits die meelblom, mielieblom, suiker en eiers saam en hou eenkant.

Verhit die melk en kaneel in ‘n kastrol en roer vinnig die eiermengsel daarby.

Bring dit tot kookpunt, verminder dan hitte sodat die mengsel prut.

Roer gereeld tot dit verdik en voeg dan die vanieljegeursel en botter by.

Sit die ‘koek’ aanmekaar deur 2 eetlepels van die vlamengsel op ‘n pannekoek te smeer en dan nog ‘n pannekoek bo-op te sit.

Gaan voort tot die pannekoeke en beslag op is. Versier die koek met appelskywe wat in botter en heuning gebraai is.

Anders rond af met nog van die melktertmengsel wat liggies met fyn kaneel bestrooi is.

PANNEKOEK BESLAG

Om 35 pannekoeke te maak.

Meng

4k koekmeel,

1t bakpoeier,

1t sout

1k water

Meng tot glad en sonder klonte.

Roer by nog

4k water,

4 eiers

4e asyn

Die mengsel kan dadelik gebruik word of oornag staan.

Maak jou pannekoeke soos altyd.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page