TANNIE LETTIE SE VINNIGE GEMMERBIER
- The Rainbow Team
- Jul 27, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
5 liter koue water
1 koppie suiker
1 pakkie kitssuurdeeg
Klein botteltjie Sweeto-gemmerbier
Metode:
1. Los die suiker in ʼn bietjie kookwater op
2. Los die suurdeeg in ʼn bietjie lou water op
3. Meng die suurdeeg en suikerwater met die koue water
4. Laat oornag staan
5. Gooi die volgende dag ʼn botteltjie Sweeto-gemmerbier by
댓글