top of page

TAMATIE STAMPMIELIES

  • OUMA SE RESEPTE
  • Jul 28, 2015
  • 1 min read

500ml rou stampmielies (oornag geweek)

1 ui, fyn gekap

olie

3 tamaties, ontvel en fyn gekap

sout en varsgemaalde swartpeper

150ml Cheddarkaas (gerasper)

Giet die weekwater van die stampmielies af en bedek met koue water. Verhit tot kookpunt en laat prut dan tot sag. Geur aan die einde van die kooktyd met sout. Dreineer en druk effens fyner met ‘n aartappeldrukker. Voeg ‘n klontjie botter asook ‘n bietjie melk by indien verkies. Soteer die ui in ‘n bietjie olie tot sag. Voeg die tamatie by en prut tot ‘n lekker sous gevorm is. Geur met sout en peper en voeg stampmielies by. Meng liggies deur, voeg die helfte van die kaas by en meng. Strooi die orige kaas bo-oor.

MAKLIKE STAMPMIELIES:

Probeer gerus die maklike resep dis baie min moeite.

Week 1 kop stamp mielies oornag in koue water Sit stampmielies en 2 kop water in slow cooker.

Enige vleis sonder bene bv. chuck of skaapvleis meng pak.

Bruin uiesop met koue water gooi als in slow cooker en vergeet daarvan as jy van die werk af kom, eet jy heerlik.

As jy nie slow cooker het nie sit in oondbak in die oond op lae temp/potjie buite.

Jy kan ook verskeie groente hierby voeg, maar voeg dit heel laaste by, wanneer die stampmielies en vleis feitlik heeltemal gaar is. Groente neem nie sal lank om te kook nie.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page