top of page

‘n Vinnige vars forel

  • Wat kook jy?
  • Jul 29, 2015
  • 2 min read

Vis moenie een vaan daai intimidating disse wees om gaar te maak nie, veral nie vars vis nie. Dis eintlik maklik, veral as dit by varswater forel (trout) kom. Ons het hierdie outjie vir die eerste keer ooit probeer en hy’t lekker uitgekom.

Wat jy gaan nodig kry:

‘n vriend met ‘n visstok wat kan visvang

‘n forel wat bogenoemde vriend gevang het

botter

rooi peper

thyme

sout

foelie

suurlemoen of ‘n lime

sout

swart peper

Hopelik het jou tjommie wat die vis gevang het reeds die binnegoed uitgehaal, andersins moet jy dit self doen. Kap die vis se kop en stert af en gooi dit weg. Andersins kan jy dit in ‘n klein potjie kook en deur ‘n sif uitgooi en die ekstrak oor jou Rottweilers se pellets gooi vir aandete. Hulle gaan mal daarvoor en boonop is dit gesond.

Sny ‘n hele paar blokkies botter op, plaas die vis op ‘n vel foelie en pak die botter eweredig uit in die vis se pens.

Strooi so bietjie swart peper en sout oor dit uit en squeeze ‘n halwe suurlemoen uit bo-oor dit

Onthou, jy moes eintlik die oond aangesit het om te pre-heat op 180. Doen dit ook gou.

Vou die vis toe en sit nog so paar blokkies botter op die buitekant ook.

Looi hom met so bietjie rooi peper na smaak en sprinkel thyme ook oor

Draai jou vissie nou soos ‘n babatjie toe in die foelie en druk hom in die oond vir 15 minute

Niemand like vis wat droog is nie, so moet hom nie vir langer as 15 minute in die oond los nie.

Sondra jy jy hom uithaal en los vir so 5 minute, sal hy nog verder gaarder stoom in sy eie juices.

Die vis se ruggraat kan nou ook maklik met een smooth move uitgetrek word

Tand dit saam met rys, of verorber hom om ‘n stukkie toast of twee

Een trout behoort 4 mense te voer, andersins een ongeskikte vraat. Try hom en laat ons weet. Onthou om sout by te gooi ook. Eerder aan die einde op elke porsie as aan die begin.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page