BEGROTINGSVISKOEKIES
- The Rainbow Team
- Jul 29, 2015
- 1 min read

1 blikkie sardyne (of 1 blikkie middlecut-vis)
3 eiers
1 ui, gerasper
2 eetlepels pietersielie, fyngekap
sout en peper
1 pakkie kitskapokaartappels
Meng al die bestanddele saam, en rol in balletjies.
Braai in olie tot gaar.
コメント