top of page

DOEKSAGTE FILLET MARINADE

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 29, 2015
  • 1 min read

Vat die fillette, en raak ontslae van die blinkblou senings aan die een kant, en voer die kat met enige stukkies vleis wat saam met die senings afkom.

Dan le jy nou vir fillet in ‘n roomys bak of iets dergeliks neer, en sny een suurlemoen/lemmetjie middeldeur – rol hom eers soos hulle op die “food channel” doen, met ‘n plat palm en die krag uit jou skouer, sodat die vrug redelik meer ‘juice sal release’. Dit werk nogal. Dan druk jy die storietjie lekker uit, en volg die marinade op met ‘n goeie skeut olyf olie, en as jy het, ‘n halwe goeie skeut sesame olie.

Nou marineer jy die saak vir so ‘n oornag, wyl jy vir fillet iewers in die helfde van die oornag sessie omdraai, sodat die ander gedeelte ook kan geur kry.

Maak jou vuur, braai jou fillet, en sout dit wanneer jy dit afhaal as die vleis ‘rus’. So 5 minute van kyk en kwyl daarna, sodat die ‘juices kan settle’ en jou honger jou teen die mure kan uitdryf.

Los nou maar die souse vir ander dag se steaks, hierdie een met sout en swartpeper is ‘n wenner.

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page