Heuning Tjop / Vark tjops oor die Kole
- The Rainbow Team
- Jul 29, 2015
- 1 min read

Gebruik 10 lam of vark loin tjops
vir die sous/marinade
1 koppie blatjang
1 koppie persekonfyt
1/2 kop heuning
1 kop louwarm water
3 el kookolie
2 el bruinsuiker
2 el suurlemoensap
1 tl roosmaryn
1 tl matige kerriepoeier
sout peper na smaak
Meng al die bestanddele vir die sous baie goed saam
Giet oor tjops en marineer vir 8 ure of oornag nog beter
Braai tjops oor matige kole tot goudbruin, bedruip tussendeur met sous.
コメント