top of page

Smoorsnoek jaffle Lekker Man, LEKKERRRRR

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 29, 2015
  • 1 min read

Nic van Wyk se smaaklike resep met Simonsberg-kaas.

Jy benodig

• 600 g gerookte snoek, grate verwyder en gevlok

• witbrood

• Simonsberg-mozzarellakaas

Tamatiesous

• 1 rooi ui

• 1 klein brandrissie

• 1 pakkie kersietamaties

• suiker na smaak

• sout na smaak

• olie

• 1 huisie knoffel

Maak die tamatiesous

Kap die ui en rissie, halveer die tamaties en meng dit met die suiker, sout, olie en knoffel. Plaas die mengsel op ‘n bakplaat en rooster dit in die oond tot die tamaties se randjies begin swart word. Maak dit fyn in ‘n voedselverwerker. Meng die snoek met die helfte van die tamatiesous en proe vir geur. Voeg nog sous by, indien nodig.

Plaas dan 2 skywe Simonsberg-mozzarella op 2 snye brood. Skep van die snoekmengsel op een sny en sit die ander sny bo-op. Rooster dit in ‘n jaffle-pan of Snackwich-rooster. Sit voor met gebraaide patatskyfies en ‘n groen slaai.

Resep ontwikkel deur sjef Nic van Wyk vir Simonsberg-kaas.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page