top of page

Boland Skaap Potjie

  • Boerekos
  • Aug 3, 2015
  • 1 min read

Kookolie

8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny

8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny

8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny

8 klein uie

10 ml sout

Vleisaftreksel

8 wortels, elk in 3 stukke gesny

3 groot aartappels, in blokkies gesny

24 jong groenbone, gehalveer

6 murgpampoentjies, elk in 3 gesny

3 squash pampoentjies - halveer

250 g knopie sampioene

2 groot uie, fyngekap

6 groot ryp tamaties, ontvel en in blokkies gesny

2-3 knoffelhuisies, in dun skyfies gesny

2-3 druppels Tabasco sous

15 ml sojasous

15 ml Worcestersous sous

Vars gemaalde swart peper na smaak

1 stingel seldery, gesny in 5 mm stukke

pakkie gedroogde vrugte

Grof gekapte vars pietersielie

Metode:

Verhit 'n bietjie olie in die potjie, voeg nek en verbruin aan alle kante.

Verwyder en rangskik in die middel van 'n plat-boom potjie.

Herhaal dit met die lam en vark kneukels, plaas die lam in 'n sirkel rondom die nek, plaas dan die vark kneukels rondom die buite rand.

Plaas die klein uie bo-op en besprinkel met sout en knoffel

Giet in 'n warm vleis aftreksel tot byna oor die vleis, laat kook 1 uur

Rangskik bo-op in lae saam met wortels, aartappels, dan groen boontjies,pampoen, tamaties en res van sous bestandele behalwe pietersiele

Bedek met net genoeg aftreksel om als te bedek en laat prut.

So gou as die aartappel amper sag is, rangskik 'n laag vrugte , murgpampoentjies en dan' n laag sampioene bo-op.

Prut vir sowat 10 minute.

Besprinkel met pietersielie en bedien.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page