Groen boontjie Bredie
- Louise ScutteKoekemoer
- Aug 3, 2015
- 1 min read

Bestandele
3 groot uie gekap
1 groot greenpepper in blokkies gesny
2 pakkies stew vleis
1kg gevriesde boontjies
8groot aartapels in blokke gesny
Sout en peper na smaak
Steak en tjops speserye
Metode
Braai uie en greenpepper in n bietjie olie tot bruin voeg vleis en speserye by braai tot vleis lekker bruin is voeg genoeg water by om vleis te dek verlaag hitte sodra dit kook en prut tot vleis amper sag is voeg groenboontjies by kook tot boontjies amper sag is voeg nou aartapels by en sout en peper na smaak kook tot aartapels lekker sag is bedien op rys
Комментарии