top of page

Kaas-Hamburger-Pastei

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Aug 3, 2015
  • 1 min read

Jy het nodig

sonneblomolie om patties te braai

4 klaargemaakte hamburger-patties

8 snye cheddarkaas

2 velle (400 g elk) blaardeeg

1 eier, geklits

So gemaak:

Verhit jou oond tot 220 °C.

Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver van mekaar af,

na die hoeke toe) op die eerste vel blaardeeg.

Sit ’n patty bo-op elke stuk kaas. Hoewel die vleis nog warm is, sal die kaas keer

dat die deeg pap word.

Sit nog ’n sny kaas bo-op elke patty.

Smeer die deeg rondom elkeen goed met die geklitste eier.

Plaas die tweede vel deeg oor en druk dit goed af om elke stapeltjie.

Sny die deeg rondom elke stapeltjie af en druk die deeglae weer goed opmekaar vas.

Vou die deegrande stewig om sodat die pasteie goed verseël is. Plaas op gesmeerde

bakplaat , verf bo-op met geklitste eier. Bak vir 20 – 25 minute en goudbruin.

 
 
 

Kommentare


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page