Sterk gegeurde niertjies
- Louise Schutte-koekemoer
- Aug 3, 2015
- 1 min read

8 Lam nierjies afgespoel en skoongemaak
3 middelmatige uie gekap
4 aartapels in blokkies gesny
1E Worcestersous
2E tamatiesous
1 en n halwe t sout
Kwart t peper
1 koppie hoender aftreksel
1E sjerrie
Metode
Sorteer die uie in die olie of botter mengsel tot goed bruin voeg die blokkies aartapel by en roerbraai totdat hulle goud glansend is voeg die niertjies wat in blokkies gesny is by en roerbraai tot effens gaar voeg die res van die betandele by prut dan stadig totdat die aartapels sag is as die sous nie dik genoeg is nie meng n bietjie maizina opgelos in n bietjie water by en meng tot jy sien dis dik genoeg
Comentários