top of page

IMPALA STOOFGEREG

  • Gert Peens
  • Aug 4, 2015
  • 1 min read

20ml olyfolie

1kg impala-ghoelasjvleis in blokkies gesny

1 medium aartappel, geskil en in blokkies gesny

1 medium ui, gekap

2 medium witwortels, geskraap en in ringe gesny

2 medium rape, geskil, in blokkies gesny

100g geelwortels, geskil en gesny

100g preie, gesny

40ml knoffel, gekneus

1 lourierblaar

400ml rooiwyn

410g blik geel geskilde tamaties

sowat 500ml beesvleisaftreksel

1ml fyn komyn

Verhit die olie oor hoë hitte in 'n groot kastrol. Voeg die vleis by wanneer dit baie warm is, en soteer tot heeltemal geseël. Voeg die groente, knoffel en die lourierblaar by en braai tot verbruin. Voeg die wyn by, stel die hitte laer en laat prut sonder 'n deksel totdat die wyn ingekook het. Voeg die tamaties en genoeg aftreksel by om die vleis te bedek. Sit die deksel op en prut vir sowat 50 minute tot die vleis sag is. Voeg die komyn by en geur. Sit warm voor saam met romerige fynaartappels.

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page