top of page

VOLSTRUIS FRIKADELLE

  • Gert Peens
  • Aug 4, 2015
  • 1 min read

1 dik sny wit brood, korsies verwyder

500g volstruis maalvleis

1 uie, geskil en in blokkies gesny

1 groen appel, geskil, ontpit en gerasper

125ml vrugte blatjang

10ml sout

swart peper

25ml gekapte vars pietersielie

1 ekstra groot eier

37.5ml sonneblom olie

410g blik room tamatiesop

Verhit die oond tot 180ºC. Sit die brood in 'n bakkie en bedek met koue water. Laat dit staan tot meeste van die water geabsorbeer is. Pers die water uit die brood tussen jou hande en verkrummel die brood in 'n ander bak. Voeg die volstruis maalvleis, uie, appel, blatjang, sout, peper, pietersielie en eier by die brood. Meng goed. Vorm 20 klein frikadelle met jou hande. Verhit die olie in 'n groot braaipan. Sit die frikadelle in die pan en braai totdat hulle eweredig bruin is. Dreineer op papierhandoeke. Plaas in 'n 2 liter oondbak. Gooi die sop oor die frikadelle en bak vir 40 minute. Draai elke nou en dan en gooi die sop met 'n lepel oor totdat die frikadelle gaar is en die sop borrel. Bedien met pap en strooi gekapte pietersielie oor indien verkies.

VARIASIE:

Vervang die tamatiesop met enige ander blikkie sop, bv. room sampioensop of beesstert sop.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page