top of page

GEVLEKTE VIS MET ROOI MARINADE

  • Gert Peens
  • Aug 5, 2015
  • 1 min read

Marineer die vis die vorige dag.

1 heel vis, sowat 1-2 kg (engelvis, kabeljou of geelbek)

gegeurde seesout

vars gemaalde swartpeper

ROOI MARINADE:

gegeurde seesout

7.5ml rooipeper

15ml paprika

7.5ml vars gemaalde swartpeper

1 brandrissie, fyn gekerf met pitte

6 knoffelhuisies, gekneus

125ml olyf- of kanola-olie

Meng al die marinadebestanddele om 'n olierige pasta te vorm. Maak dit vooraf sodat die geure kan ontwikkel. Vlek die vis aan die rugkant oop soos 'n skoenlapper, verwyder die ruggraat, maar hou die vel, kop en stert aan as 'n groot rooster gebruik word. Kerf 'n diamantpatroon in die vel om te voorkom dat dit in die braaiproses opkrul. Geur die vis en laat staan in die yskas om ferm te word. Gebruik 'n smeerkwas om die vis aan albei kante mildelik met die marinade te verf.

Klamp die vis in 'n rooster vas. Braai sowat 7-10 minute aan die vleiskant tot mooi bruin. Draai die vis om en braai sowat 7-10 minute aan die velkant tot deurgaar. Toets deur 'n vurk in die dikste deel te steek die vleis sal wit wees en net begin vlok. Sit voor saam met knoffelbrood en slaaie.

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page