GRENADELLA-SJOKOLADE KOEKSTRUIF
- Bron: Huisgenoot Resepte - Plasing & Foto: Joey
- Aug 5, 2015
- 1 min read

Staantyd: sowat 1 uur
Genoeg vir 6 mense
1 Sponskoek of ‘n rolkoek
1 blikkie gekookte kondensmelk
12 ryp grenadellas se pulp ( ek gebruik een blikkie pulp1 L Griekse jogurt ( ek gebruik vanielje jogurt)
4 (32g 2lk) Flake-sjokolade stafies gekrummel( ek krummel dit nie te veel nie sodat daar stukkies sjokolade op is.
So maak mens
Sny die sponskoek in skywe( ek doen blokkies) en pak die helfte daarvan in ‘n
groot, diep glasbak. Skep die helfte van die kondensmelk bo-op die koek, gevolg
deur van die grenadellapulp. Skep die helfte van die jogurt bo-oor en sprinkle
van die sjokolade krummels bo-op jogurt. Herhaal met die res van die bestandele
en eindig met sjokolade en grenadellapulp.
Laat staan ‘n uur of oornag in die yskas.
Ek hou daarvan om myne in klein glassies te maak sodat elkeen sy eie een het ek begin met een blokkie koek en volg dan die resep wanneer ek weer
koek in sit plaas ek twee blokkies in die res is weer dieselfde. Ek haal ook my pulp se pitte uit want my kinders hou nie van die saad nie.
Comentários