PYNAPPEL OOR DIE KOLE
- Gert Peens
- Aug 6, 2015
- 1 min read

Heerlik en maklik.
2 pynappels
125ml bruin suiker
75ml botter of margarien
125ml soet wit wyn
5ml kaneel
Skil pynappels af en sny in stukke. Rol die stukke in die suiker en deel dit in 4 porsies op. Plaas elke porsie in aluminium foelie (blink kant binne), en sprinkel bietjie botter op. Gooi die wyn en die kaneel oor. Maak mooi toe en braai vir omtrent 10-15 minute oor medium hitte kole
コメント