top of page

Watertand Wenners Resepteboek

  • Pretoria Polisie Offissiers Vroue Klub
  • Aug 26, 2015
  • 1 min read

Watertand Wenners is die opvolg resepteboek op Knuppeldik aan Koningskos.

Knuppeldik aan Koningskos, in die volksmond bekend as die Polisie se resepteboek, is in 1985 deur Mev. Joey Pienaar saamgestel en deur die SAPD Damesklub uitgegee.

Die boek het baie gou 'n huishoudelike naam en 'n resepte boek in baie kombuise geword.

Joey in samewerking met Mev. Mollie de Wit en Juliette Neethling het die versiendheid gehad om so 'n boek saam te stel en op die rak te kry.

Knuppeldik is wêreldwyd bekend vir uitstaande en akkurate resepte.

Baie van die resepte is ook lede van die Damesklub se gunstelinge wat in die boek opgeneem is.

'n Ander kenmerk van die boek is dat ou en nuwe mates gebruik word en dat die meeste bestanddele geredelik in 'n kombuis beskikbaar is.

Die Knuppeldik Trust is later gestig want die boek se boekhouding het te groot vir die Damesklub geword.

Mission: Winste wat gegenereer word met die verkope word aan liefdadigheidsdienste in die SAPD geskenk.

Products: Knuppeldik Aan Konings Kos Fit For A King Watertand Wenners

Watertand Wenners

Indeks

Tunavis-Happies

 
 
 

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page