RUGBY SNACKS / CURRIE CUP - Nico Liebenberg: Bacon Platter
- Nico Liebenberg
- Aug 26, 2015
- 1 min read

Plaas 2 velle papierhanddoek op 'n mikrogolf-veilige bord.
Plaas 8 repe bacon op die papierhanddoek.
Maak seker dat die repe nie oorvleuel nie.
Plaas 2 velle papierhanddoek bo oor die bacon.
Mikrogolf vir op hoog vir 4 tot 6 minute.
Herhaal die proses 215 keer.
Stapel op 'n bord en gaan geniet die rugby wedstryd!
(Nico kom nie in aanmerking vir die prys nie)
Commentaires