RUGBY SNACKS / CURRY CUP - Corne Liebenberg se Biltong Platter met Bladjang-Mayo Doopsous
- Corne Liebenberg
- Aug 26, 2015
- 1 min read

1 koppie bladjang
1 koppie mayonnaise
1 gerasperde ui
2 eetlepels uiesoppoeier
genoeg biltong, droewors, cabanossi, biltong sticks, NOG BILTONG
seldery stingels in 10cm stukke gesny
Meng die bladjang, mayonnaise, ui en uiesoppoeier baie goed.
Skep in 'n bakkie en plaas in die middel van 'n skinkbord.
Ranskik die seldery en biltong rondom die doopsous.
Bedien.
(Corne sal nie in aanmerking kom vir die prys nie)
Comentários