top of page

RUGBY SNACKS / CURRY CUP - Daleen Voges se Knoffel Brood Vingers met Spek en Roomkaas Dipsous

  • Daleen Voges
  • Aug 27, 2015
  • 1 min read

1 brood (wit of bruin) 250 g Spek Knoffelsout Margarien Olie vir diepbraai

Sny die brood in 2cm bree vingers Smelt 1 koppie margarine en voeg so ½ tot 1 teelepel knoffelsout by en meng baie goed Doop die broodvingers in die gesmelte margarine mengsel net vinnig die brood moet ferm bly, Maak die olie warm en braai brood vingers vir so 5 sekondes haal vinnig uit ander brand die brood,laat die olie afdrup op kombuis papier. Braai repies spek tot lekker krakerig

Vir die doopsous

Neem 1 bossie pietersielie en een bossie sprietuie en kerf baie fyn ( jy kan di ten n voedsel verwerker ook fyn maak) Neem nou een bakkie fyn gewone maaskaas en ¼ koppie vars room . Klits die maaskaas en room saam tot glad en romerig voeg nou die pietersielie en spriet uie by en roer deeglik deur .

En siedaar heerlike knoffel brood vingers met doopsous en spek repies

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page