RUGBY SNACKS / CURRY CUP - Debora Sadler se Spangees Eiers
- Debora Sadler
- Aug 27, 2015
- 1 min read

Kook eiers tot gaar. Sny in die helfte deur en skep die gele uit Om die wit te kleur in jou span se kleur meng net ¼ koppie water met n teelepel voedselkleursel en doop die eier wit daarin vir so 2 minute Druk die eiergele fyn en meng met mayonnaise, bladjang en tamatiesous en spuit dit met n versiersak terug in die eierwit bakkies
Comments