RUGBY SNACKS / CURRY CUP - Johan Brits se Rugby Platter
- Johan Brits
- Aug 27, 2015
- 1 min read

Jy benodig:
biltong
droe wors
gerookte vark steaks
gerookte spek
dun boerewors
Metode:
Braai die vark steaks volgens smaak oor die kole.
Draai die gerookte spek rondom die dun boerewors.
Braai die wors oor die kole.
Pak uit op 'n bord.
Geniet terwyl jou span wen!!!
Comments