RUGBY SNACKS / CURRIE CUP - Corne Liebenberg se Rugby-Toasties
- Corne Liebenberg
- Aug 29, 2015
- 1 min read

Jy benodig:
6 bunns gehalveer, gesmeer met botter / margarien
1/2 koppie mozzarella kaas
1/2 koppie cheddar kaas
1 tamatie in blokkies gesny
1 ui fyn gesny
1 groen peper in blokkies gesny
2 eetlepels tamatiesous
1/2 eetlepel mostert
sout en varsgemaalde swart peper
Metode:
Menge die kaas, tamatie, ui, groen peper, tamatiesous en mostert.
Geur met sout en vars swartgemaalde peper
Verdeel die mengsel tussen die gesmeerde bunns.
Smeer glad sodat die hele oppervlakte van die bunn bedek is.
Rooster onder die oondelement totdat die kaas begin borrel en verkleur.
Bedien met tamatiewiggies en waatlemoen
Corne se resep word gedeel vir die pret en kom nie in aanmerking vir die kompetisie nie!

Comments