Sanet se rugby-happies
- Tjailatyd
- Aug 29, 2015
- 1 min read

2 pakke Dorito's chips (verkieslik die blou pak - Sweet chili en nog 'n geur soos kaas) 1 blikkie 410g suikermielies Fyngesnipperde biltong (opsioneel) - jy kan ook gebraaide spekstukkies Gerasperde Mozzarellakaas gemeng met cheddar
Meng die twee pakkies Doritos Sit eerste laag in 'n oondbak Sit suikermielies bo-oor en dan biltong of spek en kaas Herhaal totdat bestandele klaar is Eindig met 'n lekker hopie kaas en as jy wil kan jy feta-kaas oor breek Bak in voorverhitte oond teen 180 grade tot kaas lekker gesmelt het
Yorumlar