FYN AVO'S GEVRIES
- Boerekos
- Sep 6, 2015
- 1 min read

Tannie van Hoedspruit het hierdie raad gegee: 2 kg avo fyngedruk 1 groot bottel mayonnaise Meng en vries dit Ek het sommer klein botterbakkies gebruik en baie lank daarna nog heerlik daaraan geeet .. Dit word glad nie donker nie Baie lekker manier om jou avos te bere vir die tye wat dit skaars is!
Comments