KAASGEVULDE FRIKKADELLETJIES
- Liplekker
- Sep 6, 2015
- 1 min read

(Dit lewer sowat 20 klein frikkadelletjies)
Betanddele 500 g maer beesmaalvleis gerasper 1 medium ui, fyngekap sout en varsgemaalde swartpeper na smaak gesny olie vir braai 1 kookappel, ontkern, geskil en 10 ml vars tiemie of 3 ml droë tiemie 250ml Tusser-kaas, in 1 cm blokkies
Metode Meng die maalvleis, appel, ui, tiemie, sout en peper liggies met ‘n vurk saam. Verdeel in 20 eweredige dele en vorm in balletjies, druk ‘n blokkie kaas in die middel van die frikkadelletjie. Vorm die maalvleisballetjie om dit heeltemal te bedek. Bedek en verkoel tot benodig. Braai in verhitte olie tot gaar. Sit warm of koud voor.
Comments