OESTERBESKUITJIES
- Lipleker
- Sep 6, 2015
- 1 min read

200 g Bacon Kips 250 g gladde maaskaas (250ml)
1 x 105 g gerookte oesters, gedreineer
Smeer beskuitjies met maaskaas. Plaas ‘n oester op elke beskuitjie. Rangskik dit op ‘n opdienbord. Variasie: Die oesters kan vervang word met skyfies komkommer of salami.
Kommentare