Sonsak Happies
- Liplekker
- Sep 6, 2015
- 1 min read


Bestandele:
Klaar skilferkorsdeeg rou – in blokkies van 4cm gesny Salami gesnipper Pietersielie Kaas gerasper Spekworsies Roomkaas Olywe Spek Tamaties Feta
Metode: Plaas die skilferkorshappies op ‘n bakplaat en plaas vulsel bo-op na smaak. Bogenoemde vulsel kan in kombinasie opgesit word, of apart, en ‘n verskeidenheid kan gemaak word. Bak in ‘n voorverhitte oond teen 190 grade celcius vir 15 minute.
コメント