top of page

Widsvleishappies

  • Ontbytsake
  • Sep 6, 2015
  • 1 min read

Genoeg vir 6 persone

Bestanddele 1 pakkie filodeeg 100 g botter (gesmelt) 500 g wildsvleis 2 ml swartpeper 15 ml olyfolie 5 ml kerriepoeier 5 ml komynpoeier 2 ml sout 4 kardamomhuisies se saadjies 6 murgpampoentjies, in repies gesny 250 ml kookwater 250 ml witasyn 80 ml suiker 5 ml mosterdsade 5 ml vinkelsade Sout en peper na smaak 200 ml mikroblare 100 ml Dewfresh suurroom 5 basiliekruidblare, fyn gekap 8 grasuie, fyn gekap 6 gedroogte appelkose, (gekook in 100 ml water, 100 ml rooiwyn en 80 ml suiker)

Metode: Marineer die wildsvleis in die olie, kerrie, komyn, en kardamom. Meng die basiliekruid en grasuie in die room en los in die yskas.

Vir die ingelegte murgpampoentjies: Meng die water, asyn, suiker, mosterdsade en vinkel sowel as ongeveer 2 ml sout en peper saam. Gooi die murgpampoentjies in en los vir ten minste ‘n uur. Gooi die asyn/water mengsel uit voordat jy dit bedien.

Sny die filodeeg in reghoeke en smeer botter tussen elke laag. Sit 3 lae bo-op mekaar en vorm om die onderkant van ‘n kolwyntjiepan. Sit ‘n ramekinbakkie bo-op en bak teen 180 grade vir 10 minute.

Gooi die vleis nou in ‘n warm pan en braai in die botter na smaak. (mediumgaar vir ons op stel) Gooi sout oor en meng.

Om die mandjies op te stel, skep van die murgpampoentjies onder in die filodeegmandjies, gevolg deur suurroom, appelkose, vleis en mikroblare.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page