ONGEBAKTE MELKTERT
- Frieda Greyling
- Sep 15, 2015
- 1 min read

6 k volroommelk 300 ml suiker 100 ml koekmeel 100 ml mielieblom 1 ml sout 2 eiers 10 ml vanielje 30 g botter 5ml kaneel
Bespuit n reghoekige glasbak 15x35cm Gooi 2 k van die melk in n mengbak Maak n deegmengsel met die suiker,koekmeel, mielieblom en sout en klits tot die mengsel glad is Klits die eiers en vanielje apart en voeg dit by Verhit die oorblywende melk en botter oor matige hitte tot dit net begin kook Verwyder van die hitte, gooi n bietjie by die meelmengsel, klits dit en gooi die meelmengsel dan stadig in die kokende melk, klits terwyl jy ingooi. verlaag die hitte en laat dit kookterwyl jy aanhoudend klits Wanneer die vla verdik, gooi dit in die glasbak .sif die kaneel oor , laat afkoel en plaas in yskas +-4 ure
Comments