top of page

‘Whitebait’-vissies met tamatiesalsa

  • Barbara Joubert
  • Sep 17, 2015
  • 1 min read

Morrallas

225 g ‘Whitebait’ – ontdooi 30 ml meel (voeg ’n klein bietjie sout by) 60 ml olyfolie 60 ml sonneblomolie

Tamatiesalsa

Gebruik die salsa ook saam met die aartappels.

1 rooi-ui, fyngekap 2 huisies knoffel, fyngedruk 4 baie ryp tamaties, gekap 1 klein rooi brandrissie, verwyder die saad en kap fyn 30 ml olyfolie 60 ml soet sjerrie 6 blare vars basiliekruid, fyngekap 30 ml fyngekapte pietersielie 125 ml fyn broodkrummels sout en vars gemaalde swartpeper

Om die salsa te maak

Sit die ui, knoffel, tamaties, brandrissie en olyfolie in ’n kastrol. Maak toe met ’n deksel en laat stadig kook vir 10 minute. Voeg die sjerrie by en geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Voeg die pietersielie en basiliekruid by en dan die broodkrummels. Meng goed.

Vir die “Whitebait”

Was die vissies deeglik en dreineer. Strooi die meel oor. Gooi albei olies in ’n braaipan en braai die vissies tot bros, maar nie almal op een slag nie. Dreineer op kombuispapier en sit voor met die salsa.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page