Kaas gemarineer in olyfolie
- Barbara Joubert
- Sep 17, 2015
- 1 min read

Wat ʼn lekker manier om dié kaas te geniet!
150 g sagte wit kaas 200 ml olyfolie 30 ml asyn 10 peperkorrels 4 huisies knoffel, in dun skyfies gesny so 10 vars dragonblare (tarragon) – as jy nie vars dragon kan kry nie, gebruik vars tiemie of 3 lourierblare
Sny die kaas in blokke. Meng die olie, asyn, peperkorrels, knoffel en dragonblare. Gooi nou oor die kaasblokkies en laat vir 3 dae marineer.
Comentários