Olé, dis tyd vir tapas!
- Barbara Joubert
- Sep 17, 2015
- 1 min read

Spyskaart
6 porsies
(Kliek op die gereg vir die resep skakel)
Voorgereg (tapas)
Hoofgereg
Nagereg
Dek jou tafel só . . .
Jou tafeldoek sal jou gaste verras. Koop twee soorte rooi-en-wit afdroogdoeke. stik aanmekaar om ‘n tafeldoek te maak. Koop ronde, dun plankies by ‘n handwerkwinkel. verf swart en plaas by elke gas se plek as plekmatjie. sit ook van die plankies in die middel van die tafel om die kos op voor te sit. Versier die tafel met ‘n klein lemoenboompie. gebruik swartpannetjies as borde. bind raffia om ‘n nartjie met ‘n naam kaartjie daaraan geheg. sit ‘n mes en vurk op ‘n servet en bind dit saam met growwe materiaal. druk vars lourierblare bo-in.
コメント