Tamatie-brood
- Barbara Joubert
- Sep 17, 2015
- 1 min read

Jy moet baie ryp tamaties vir dié gereg gebruik.
1 Portugese brood 4 baie ryp tamaties olyfolie
Sny die brood in dun skywe. Braai die brood alkant in ’n riffelpan. Sny die tamaties in die helfte en sodra jy die brood gebraai het, smeer met ’n tamatie aan die een kant van die brood. Sprinkel dan ’n bietjie olyfolie oor en sny die brood in die helfte.
Comments