top of page

Gal

  • Lettie Slater
  • Oct 4, 2015
  • 1 min read

• Neem 'n kwart koppie kookwater met 1 teelepel koeksoda in. Indien nodig dan herhaal jy dit na 'n paar uur. Dit sal die gal afwerk. • ‘n Teelepel borrie in ‘n halwe glas lou warm melk stop ‘n gal aanval. • Eet elke oggend op jou nugtermaag 'n hele suurlemoen of 'n paar skywe pynappel. • Elke oggend een teelepel heuning met een teelepel appelasyn. • Eet papaja met pitte en al. • Drink 1 teelepel appel asyn met n glas water…en doen dit 30min voor elke maaltyd. • Tydens 'n galaanval drink een glas 100% appelsap met een eetlepel Appel Asyn. Die pyn sal binne 15 minute verdwyn! • Meng drie pakkies Engelse sout in een bottle Rose’s lemmetjiesap en.skud goed. Drink 1 eetlepelvol in glas kookwater elke oggend op nugtermaag. • Voeg 2 eetl asyn en 1 teel koeksoda by halwe glas water, koeksoda moet laaste bygevoeg word. Drink wanneer opbruis. • 1 teel Jamaica gemmer met bietjie warm water en 1 teel suiker vir gal aanval. Dit werk uitstekend! • Lewensessense (Lennon) verlig galaanval dadelik. • Lennons se galpille. Goedkoop en werk uitstekend! • Drink 'n eetlepel asyn, gee amper onmiddelike verligting tydens gal aanval. • Lig die kopenend van jou bed of slaap ten minste op twee kussings & moenie plat gaan lê (slaap) vir ten nadat jy die laaste keer iets geeet het nie

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page