Sage Tee vir Hormone
- Lettie Slater
- Oct 4, 2015
- 1 min read


Anmy Kitshoff : 'n Half teelepe Sage maak 2 koppies. Sit een rooibostee sakkie by as jy wil. Laat die tee bietjie trek en dan af koel na lou voor jy die heuning byvoeg. Ek sit ook sommer n skeut suurlemoensap by vir smaak. Laat dit nou behoorlik afkoel en drink met Ys as n heerlike verfrissende dankie.
Comments