top of page

MARIëTTE SE GRINADELLAKOEK - Brew & Brunch / YUMMY Promosie

  • Mariette
  • Oct 5, 2015
  • 1 min read

100 gram sagte botter of margarien 500 ml suiker 2 eiers 500 ml melk 350 ml Grinadella of Vrugtekelkie Joghurt 750 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 2 ml sout

METODE Verhit die oond tot 180 grade Celsius. Roer die botter en suiker deurmekaar en mikrogolf 20-30 sekondes op hoog – die botter moet net smelt nie die suiker nie. Klits die eiers en voeg die melk en joghurt by. Meng die koekmeel, bakpoeier en sout met ‘n draadmenger tot goed gelug. Voeg die eiermengsel en droë bestanddele om die beurt by die botterengsel – begin met die droë bestanddele. Bak in ‘n gesmeerde bakpan van ongeveer 300x235 mm vir ongeveer 30-45 minute totdat die toetspen skoon uit die middle van die koek kom.

VERSIERSEL 4 eetlepels botter of margarien 3 koppies versiersuiker 3 eetlepels grinadellamoes

METODE Klits die botter en 1 koppie versiersuiker tot romerig. Voeg die moes by en klits goed. Voeg die res van die versiersuiker by om ‘n smeerbare versiersel te maak. Smeer oor afgekoelde koek.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page