top of page

FUDGE- EN PEKANNEUT-KOEKIES

  • Rhona Peens
  • Oct 12, 2015
  • 1 min read

FUDGE- EN PEKANNEUT-KOEKIES

Kors: 100 g Tennisbeskuitjies fyngedruk 60 g botter gesmelt Smeer of spuit 'n 18 cm x 25 cm en voer die bodem en kante uit met bakpapier en laat 'n randjie bo uitsteek. Meng die fyn koekies en botter en druk stewig in die pan vas.

Vulsel: 1 blik (397 g) kondensmelk 250 ml bruinsuiker 125 g botter in blokkies gesny 100 g melksjokolade (Milky Bar is heerlik) in stukkies gebreek 125 ml geroosterde pekanneute fyner gemaak Meng die kondensmelk, suiker en botter in 'n kastrol. Roer oor matige hitte totdat die mengsel gesmelt en gemeng het. Laat vir 4 minute kook en roer aanhoudend totdat die mengsel verdik en goudkleurig word. Verwyder van die hitte en voeg die sjokolade by en roer totdat dit gesmelt het. Gooi oor die kors en sprinkel die pekanneute oor. Druk dit effens in die vulsel in met die agterkant van 'n lepel. Bedek en verkoel totdat die mengsel ferm is en sny dit dan in blokkies. Bêre in die yskas in 'n lugdigte houer.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page